top of page
Header Image_Afk.jpg
About
Stepping Into Grace flower

OOR SIG

Lise Brink en haar gesin was in 'n motorongeluk op 16 Desember 2016. Twee van die Brinks se kinders (Andre, 13 en Rachel, 8) is in die ongeluk oorlede en Lise het haar linkerbeen bokant die knie verloor. Lise was vir 40 dae in die intensiewe eenheid en het vele operasies ondergaan. 

Nadat die Brink-gesin na die VSA verhuis het aan die einde van 2019, het Lise die niewinsgewende organisasie Stepping Into Grace Ministries (SIG) gestig. Vir Lise was dit die antwoord op 'n gebed oor hoe om die mense van Suid-Afrika te vergoed vir alles wat hulle vir haar tydens haar kinders se dood en haar eie uitdagings gedoen het. 

Lise Brink standing next to a lake
Sky

Stories

VAN GENADE

A woman with a prosthetic leg sitting on a sofa

ONTMOET ELLA

'n 70-jarige dame met 'n bo-knie amputasie wat vir meer as 20 jaar slegs met 'n rolstoel oor die weg moes kom voordat haar paaie met SIG gekruis het.  

A man with a prosthetic leg riding a bike on a trail

ONTMOET PETRUS

'n Aktiewe 62-jarige man wat voor sy amputasie aan die Argus deelgeneem het. 

Morne2.jpg

ONTMOET MORNE

Morne het in die lewe ongunstige omstandighede ervaar en die onregverdige deel van die lewe beleef......

$100,000

die geskatte waarde van die skenkings sover deur SIG verskaf

SIG-Infographics-05.png

pasiënte het reeds ledemate vanaf SIG ontvang

SIG-Infographics-04.png

stuur ‘n ledemaat na ‘n pasiënt in Suid-Afrika

‘n Skenking van

$2000.png

‘n Skenking van

betaal vir alles wat nodig is om ‘n pasiënt ten volle op die been te kry

Stepping Into Grace flower

Jou

SKENKING

bottom of page